Afrikaans is Groot, Sun International en Steve Hofmeyr

AiG sal kontrak met publiek eerbiedig. Solidariteit Helpende Hand en die organiseerders van AiG reageer op mediaversoeke rondom die moontlike kansellasie van AIG en die versoek om Steve Hofmeyr van die program te verwyder. AiG se organiseerders en Solidariteit Helpende Hand, AiG se gemeenskapsvenoot en amptelik begunstigde nie-winsgewende organisasie, het vanoggend, na versoeke van die media, bevestig dat al die vertonings van Suid-Afrika se gewildste Afrikaanse-kultuur vertoning voortgaan en uitverkoop is, en dat die publiek slegs nog geleentheid het om kaartjies vir die spesiale JouAiG (Jou Afrikaans is Groot) vertoning…

Read More