Drie stede in SA op gevaarlikste wêreldlys

‘n Gevaarlys deur ‘n Meksikaanse (van alle plekke!) organisasie dui aan dat Kaapstad die 11de gevaarlikste stad ter wêreld is. Bykans 3000 mense is hier gedurende 2018 vermoor. Die stad het 4 miljoen inwoners. Port Elizabeth is 45ste op dieselfde lys en Durban 47ste. Hierdie stede het onderskeidelik een en vier miljoen inwoners. Die studiesamestellers kan egter nie van onregverdigheid beskuldig word nie nie, want daarvolgens is Tijuana in Meksiko die gevaarlikste stad ter wêreld. Vyf van die gevaarlikste stede is in hierdie land wat verduidelik waarom Trump op daardie…

Read More