Pumakiti Sportvasvra met die Nelspruit Hervormde Kerk (in Afrikaans)

Toets jou kennis op 1 FEBRUARIE tydens die Hervormde Kerk in Nelspruit (NHKA) se gewilde sportvasvra.

Vanjaar is die Pumakiti 2020 Sportvasvra groter en beter met ‘n heerlike ete, genoeg drinkgoed en PUMA SPELERS AAN ELKE TAFEL. Bespreek jul tafel met sitplek vir 10 so gou moontlik. Hierdie gebeurtenis is groot pret.

Die vrae sal meesal handel oor rugby, krieket en atletiek en word vanjaar by die  Mbombela Stadion restourant gehou.

Vir navrae skakel: Lambert Smith 083 240 7430 of Hannes de Wet 082 852 3129